"Jy sou tereg kan vra of die Suid-Afrikaanse boekebedryf nie oorversadig
is aan oorlogboeke nie. Ja, maar wanneer hulle van dié kaliber is, nee.
Die prismatiese aard van Back to Angola stel ’n nuwe standaard. Dis
reisverhaal én oorlogvertelling. Net so vlot wissel dit tussen op die
fiets en in die Ratel. Die militêre aspek lê grensloos langs
introspeksie en nabetragting. In ’n mate verklaar dit ook iets van die
padwoede, huisgeweld, onverdraagsaamheid, dwelm- en drankmisbruik
waarvan ons elke dag hoor – of voel"
Read the full review here: http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Boeke-Vrede-met-die-verlede-20140315
1 comment:
hello,, i'm just visit,, have a nice day :D
Post a Comment