Sunday, March 16, 2014

Writer Rachelle Greeff reviews Back to Angola in Rapport

"Jy sou tereg kan vra of die Suid-Afrikaanse boekebedryf nie oorversadig is aan oorlogboeke nie. Ja, maar wanneer hulle van dié kaliber is, nee. Die prismatiese aard van Back to Angola stel ’n nuwe standaard. Dis reisverhaal én oorlogvertelling. Net so vlot wissel dit tussen op die fiets en in die Ratel. Die militêre aspek lê grensloos langs introspeksie en nabetragting. In ’n mate verklaar dit ook iets van die padwoede, huisgeweld, onverdraagsaamheid, dwelm- en drankmisbruik waarvan ons elke dag hoor – of voel"

Read the full review here:   http://www.rapport.co.za/Weekliks/Nuus/Boeke-Vrede-met-die-verlede-20140315